skip to Main Content

Gratis Wêreldwaarnemingslys-Gebedskaart

Die Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys vir 2019 is onlangs bekendgestel. Laai dus gerus jou gratis kopie van die Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart af, wat aandui waar Christene die ergste vervolg word om die wêreld heen. Dit is hoekom jy die Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart nodig het… Sodat…

Lees verder

Bid vir ons dubbele kwesbare susters

In baie dele van die wêreld, ervaar vroue reeds diskriminasie as gevolg van hul geslag, en om ʼn Christen te wees maak hierdie diskriminasie net erger… Karen* ʼn Geopende Deure traumaversorger in die Midde-Ooste verduidelik, “Vroue word gemarginaliseer in die…

Lees verder
Back To Top
×Close search
Soek