Skip to content

16 Januarie 2025

  • Corrin Durrheim

Ná afloop van die oorlog met Israel, rapporteer baie Christene in Iran dat hulle selfs nog strenger behandeling van die owerhede ontvang. Bid dat God die spanning sal verlig. Geheime kerke groei! Hulle is egter altyd in gevaar.

Back To Top
No results found...