Skip to content

14 Januarie 2026

  • Corrin Durrheim

Bid saam met Aisha*, wat Jesus in ʼn droom ontmoet het en die Islam-geloof verlaat het om Hom te volg. Sy vra: “Bid asseblief dat ons baie dissipels sal toerus en dat die aantal volgelinge van Christus regoor ons land sal toeneem.”

Back To Top
No results found...