MEXIKO – Dwelmkartelle het waarskynlik die rehabilitasiesentrum se direkteur geteiken. Geloofgedrewe sosiale inisiatiewe word dikwels as bedreigings beskou, en hy het hom daarvoor beywer om te keer dat jongmense by misdaad betrokke raak. Bid vir Christene in die gebied wat “in vrees leef”, sê ʼn vrywilliger van Geopende Deure. Sommige is te bang om hul huise te verlaat.
Prayer Points
