Skip to content

29 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

MEXIKO – Bid vir die families van die nege slagoffers van ʼn aanval op ʼn Christelike rehabilitasiesentrum in Sinaloa. Bid dat hulle sal vashou aan die volgende belofte: “Gelukkig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word” (Matteus 5:4).

Back To Top
No results found...