NIGERIË – Gewapende Fulani-militante het dorpe in Nigerië se Benue-staat in een afskuwelike week verwoes. Ná hulle vertrek was minstens 200 mense dood, en duisende is uit hul huise verdryf. Bid dat God skuiling en kos sal voorsien.
Prayer Points
