Skip to content

17 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

PAKISTAN – Prys God dat ons broer, Anwar Kenneth (72), ná 23 jaar in die dodesel vrygespreek is van Godslastering. Bid dat hy en sy regspan teen enige vergeldingsaksies deur ekstremiste beskerm sal word.

Back To Top
No results found...