Skip to content

7 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

GAZA & ISRAEL – Bid vir ʼn einde aan die oorlog en bloedvergieting. Bid vir die vinnige heropbou van stede en vir die nodige voorsiening. “Bid vir die voortgesette teenwoordigheid van Christene in Gaza,” sê ons
plaaslike vennoot.

Back To Top
No results found...