Skip to content

1 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

SOEDAN – Bid vandag saam met ons vir die Soedanese gemeente van die Pinksterkerk in noordoostelike Khartoem. Hulle is gedwing om te kyk hoe hul kerkgebou gesloop word.

Back To Top
No results found...