NOORD-KOREA – Terwyl ons vandag die begin van Adventstyd vier, bid dat jong Noord-Koreaanse leiers standvastig in hul geloof sal bly. Bid dat hulle sal onthou dat Jesus hul hoop, troos en krag is.
Prayer Points