Skip to content

7 November 2025

  • Corrin Durrheim

ʼn Paar jaar gelede het Manuela* en Alaia* se familie weens godsdienstige vervolging uit Nicaragua gevlug. Hul pa, ʼn pastoor, is gevange geneem. Vra God om hierdie familie en soveel ander te versterk terwyl hulle aanhou aanpas by ʼn lewe ver van alles wat hulle ken.

Back To Top
No results found...