SENTRAAL-ASIË – Bid vir ʼn kerk wat mislei is deur ʼn man wat voorgegee het dat hy in die Christendom belangstel. Hy was egter ʼn spioen. Die polisie het die kerk geplunder en die gemeentelede vir twee dae sonder kos aangehou. Bid vir herstel, aangesien hulle
getraumatiseer is.
Prayer Points