Skip to content

10 Oktober 2025

  • Corrin Durrheim

SENTRAAL-ASIË – Bid vir Yildan* en sy dogter. Die geheime polisie het hom gearresteer en ondervra oor die verspreiding van Christelike literatuur. Die hof het hom met ʼn stewige $625 beboet. Bid vir sy gesin se voorsiening.

Back To Top
No results found...