VROUE IN SUB-SAHARA AFRIKA – Bid saam met weduwees wat dikwels vra vir getroue veerkragtigheid. Hakuri sê: “Ek smeek Christene regoor die wêreld om vir ons te bid – ons het vrede nodig. Bid dat God ons geloof in Christus sterk sal maak om vervolging
te verduur.”
Prayer Points