Skip to content

4 September 2025

  • Corrin Durrheim

MANS IN SUB-SAHARA AFRIKA – Bid vir mans regoor sub- Sahara Afrika wie se gesinne weens geweld uit hul huise ontwortel word. Ekstremiste weet dat mans geneig is om minderwaardig en swak te voel wanneer hul gesinne van ander afhanklik is om te oorleef.

Back To Top
No results found...