FILIPPYNE – Bid vir die negejarige Ehsan, wat Jesus vanuit Islam begin volg het. Hy ervaar intense druk by die skool weens sy geloof, aangesien hy weier om ʼn kopiah (Moslemhoofbedekking) te dra. Hy is deur sy onderwyser gestraf en van die klas geïsoleer.
Prayer Points