Skip to content

26 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

SENTRAAL-ASIË – Prys die Here vir ʼn bedieningspaar wat ʼn Geopende Deuremikrokrediet gebruik het om ʼn motoronderdelewinkel te koop en te bedryf as ʼn manier van bediening,wat jongmense help om vaardighede vir ʼn beroep te
leer. Bid dat hul bediening sal floreer terwyl hulle die jeug bedien wat hulle geroepe voel om te bereik.

Back To Top
No results found...