Skip to content

25 Julie 2025

  • Milandre Hartze

SENTRAAL-ASIË – Prys Prys God vir somerjeugkampe wat deur Geopende Deure se plaaslike vennote aangebied word. Hierdie byeenkomste bring jongmense bymekaar wat teenkanting weens hul geloof in die gesig staar. ʼn Kampdeelnemer, Emma, deel: “Baie het in my verander. Ek dra die liefde van Christus in my hart.”

Back To Top
No results found...