BANGLADESJ – Vra God om vir ons broer, Raju, en sy gesin te voorsien. Toe Raju Jesus gekies het, het sy werkgewer gesê hy moet ʼn keuse tussen sy geloof en sy werk maak. Vra God om Raju te help om alternatiewe maniere te vind om ʼn inkomste te verdien.
Prayer Points