JEMEN – Bid saam met die Kerk in Jemen wat swaarkry te midde van bomaanvalle, honger en die ernstige gebrek aan mediese sorg en opvoedkundige geleenthede. Bid dat hulle sal “hardloop en nie moeg word nie, loop en nie afgemat word nie” (Jesaja 40:31).
Prayer Points