GEHEIME GELOWIGES – Adam het danksy die ondersteuning van ʼn Geopende Deure-vennootkerk ʼn gemotoriseerde vragdriewiel ontvang om ʼn inkomste te verdien, en die egpaar het ʼn veilige blyplek gevind. Bid dat hierdie egpaar in hul geloof sal groei.
Prayer Points