Skip to content

11 Julie 2025

  • Corrin Durrheim

GEHEIME GELOWIGES – Bid saam met Adam en Dina, ʼn Egiptiese egpaar wat Jesus vanuit Islam gevolg het. Toe Adam se pa hul bekering ontdek het, het hy hul lewens bedreig. Vra God om vir hulle albei genade en moed te gee.

Back To Top
Soek