CHINA – Ons plaaslike vennoot in Sentraal-China het onlangs gebed vir ʼn Bybelklas met 30 studente versoek. Die klas kom op ʼn geheime plek bymekaar en onderwysers het twee jaar in die geheim onderrig gegee.
Prayer Points