NOORD-KOREA – Moenie ophou bid dat God verandering in Noord-Korea sal bring nie. Bid dat Hy Noord-Korea se heerser, Kim Jong Un, sal verwyder of sy hart sal verander, net soos Hy die hart van die Babiloniese koning, Nebukadnesar, verander het.
Prayer Points