KAMEROEN – Laastens, kom ons bid vir die ekstremistiese groep Boko Haram. Bid dat die Here hul siele sal aanraak, hulle na Hom sal trek en hulle van hul bose optrede sal laat wegdraai.
Prayer Points