KAMEROEN – Médéké en die ander ouers van ontvoerde kinders in Kameroen se Verre Noordstreek het na ons plaaslike vennote uitgereik en ons gevra om in gebed saam met hulle te staan. “Bid asseblief vir my,” sê Médéké.
Prayer Points