Skip to content

3 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR – Na beraming is 2,8 miljoen burgers uit hul huise ontwortel, waarna hulle in oorvol IDP-kampe woon of na die nabygeleë oerwoud vlug. Vra God om oor hul gesondheid te waak.

Back To Top
Soek