Skip to content

Die eerste ding waarvoor vervolgde Christene vra is gebed.

Vandag se gebedspunt

Sri Lanka – Vandag vyf jaar gelede het Islamitiese ekstremiste drie kerke gebombardeer. Bid saam met diegene wat geliefdes tydens die gekoördineerde Paasfeesaanvalle verloor het. Dit is ʼn baie moeilike dag.

Laai die maandelikse Gebedskalender af om daagliks ons broers en susters op te hef in gebed.

Teken in om ons nuutste kommunikasie te ontvang

Jy sal die nuutste inligting en opdaterings oor ons vervolgde familie kry, en maniere ontdek om deel te wees van hul storie deur te bid, te gee en saam met ons geloofsfamilie te staan.

  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Raak betrokke

Bid

Gee

Reis

Vrywilliger

Skryf

Biblegivers

Erflating

Teken in

Back To Top
Soek