Geleenthede Search and Views Navigation
- Geen resultate is gevind nie
Ons nooi jou graag uit om ons aanlyn Vrouekonferensie, met gasspreker Helene Fisher by te woon op 9 Augustus om 10:00.
Ontdek waar vervolging wêreldwyd die ergste is, en hoe jy kan bid vir vervolgde gelowiges, en hulle ook ondersteun en bystaan waar geloof die meeste kos
Lees die heldeverhale van kinders in die vervolgde Kerk… wat hulle verduur, wat hulle nodig het en hoe hulle aan Jesus vashou, ongeag wat!
*Neem asseblief kennis dat hierdie e-boek slegs in Engels beskikbaar is.
Christene benodig jou dringende gebede en ondersteuning in noordelike Sirië namate Turkse troepe aanval.
Bly op hoogte van waar ons mede-Christene die ergste vervolging in die wêreld ervaar – en wees een van die eerstes om ʼn oorsig van die 2019 Wêreldwaarnemingslys te kry gedurende ons Facebook Live-geleentheid vandag, 16 Januarie om 13:00.
Moenie die geleentheid mis om…
> Uit te vind hoe en waar vervolging in terme van intensiteit verander het gedurende die laaste jaar.
> Meer te weet oor hoe jy kan bid, en praktiese ondersteuning voorsien aan gelowiges wat swaarkry.
> Die woord te versprei aan jou kerk en vriende oor die lot van vervolgde Christene.
Wees elke dag bemoedig deur die standvastige geloof van vervolgde gelowiges!
Dit is ons hart, dat jy daagliks bemoedig sal word deur stories van onwrikbare geloof, deur ons Standing Through the Storm 365 e-dagstukke, wat geskryf is deur Paul Estabrooks. Teken vandag in deur die onderstaande vorm in te vul.
God nooi jou uit om ʼn invloed te hê op jou gemeenskap, nasie en die wêreld, terwyl jy op jou knieë is. ‘Gebed: Die Werklike Stryd’ wys jou hoe.
Laai jou GRATIS KOPIE vandag af >>