- This geleenthede has passed.
Vervolgingsondag 2022
12th Junie 2022 @ 9:00 vm - 9:00 nm
Op Sondag, 12 Junie 2022, onthou ons dié in ons geloofsfamilie wat onwrikbaar staan deur beproewings en vervolging ter wille van Christus.
Hier is ʼn paar maniere waarop jy kan betrokke raak:
- Registreer vir ons aanlyngeleentheid en nooi jou vriende uit om dit saam met jou te kyk (ons het ook ʼn spesiale kinderprogram).
- Nooi ʼn Geopende Deure-spreker na jou kerk. Neem tyd tydens jul oggenddiens om ʼn video te wys en te bid of spesiale kollekte vir hulle op te neem.
- Wys ons spesiale kindervideo tydens jul kinderdiens/Sondagskool.
- Maak seker jou kerk lui die kerkklok om 09:00 vir ons vervolgde familie.
- Vra jou kerk om hierdie datum te dagboek vir insluiting in jul nuusbrief. Laai die advertensie hier af>>