Skip to content

Miljoene gelowiges regoor die wêreld word vervolg weens hul geloof.

Deur jou ondersteuning sal jy help om Christelike hulpbronne, dissipelskap en voorbidding te voorsien aan ons broers en susters wat in gevaar is. En jy sal ook deure help oopmaak vir die Evangelie om te bly versprei en te floreer – selfs in plekke waar geloof die meeste kos.

Gee daarom asseblief ruimhartig hieronder, om langs die Liggaam van Christus te staan wat vervolging in die gesig staar.

Dankie vir jou ruimhartigheid!

Back To Top