Skip to content
Loading Geleenthede

« All Geleenthede

  • This geleenthede has passed.

Kom vier pa’s saam met ons!

16th Junie 2018 @ 9:00 vm - 12:30 nm

Free – $100.00

Jy word hartlik uitgenooi na ʼn spesiale viering vir pa’s hierdie Vadersdag. Ons gasspreker sal ons eie Cliff E wees, wat self ʼn pa en pastoor is. Hy sal getuienisse en eerstehandse ervarings deel van pa’s in die vervolgde Kerk.

Datum: 16 Junie 2018
Tyd: 9:00 tot 12:30
Plek: Geopende Deure Hoofkantoor (die adres sal voorsien word)
Toegang: R100 aanlyn of R115 by die deur (Bespreek asseblief jou sitplek hieronder)
RSVP: 31 Mei 2018

*Burgers en boerewors sal bedien word, en daar sal boeke te koop wees.

Kom sluit by ons aan vir ʼn vrolike kuier en lofprysing, en vier alle pa’s saam met ons.

Vir meer inligting, stuur asseblief ʼn epos na [email protected]

Besonderhede

Datum:
16th Junie 2018
Tyd:
9:00 vm - 12:30 nm
Koste:
Free – $100.00
Geleenthede Kategorie:

Plek

Open Doors Head Office
Northcliff
Johannesburg, South Africa

RSVP

Tickets are not available as this geleenthede has passed.
Back To Top
Soek