Vandag se Gebedspunt
Bid vir die bedieningswerk deur die plaaslike Tadjikse Christene teenoor gestremde mense, asook gesinne met Down-sindroom kinders. Mag die Here hierdie gesinne na Hom toe trek namate hulle Sy liefde ervaar deur die omgee en versorging van hierdie kinders.