Skip to content
Loading Geleenthede

« All Geleenthede

  • This geleenthede has passed.

Bring Back the Smile Challenge

17th April 2021 - 26th April 2021

1 Span. 10 Dae. 100km

Wat: 

Jy kan as individu of as ‘n span van vyf inskryf. Jy/julle het 10 dae om 100km af te lê. (Die groep kan self kies waar en wanneer hulle wil draf, solank die totale gesamentlike afstand gedurende die 10 dae ten minste 100km is.)

Wanneer: 17 tot 26 April 2021

Inskrywingsfooi: R50 per atleet

Hoe om in te skryf:  Jy kan jou donasie per EFT maak deur die onderstaande bankbesonderhede te gebruik.

Open Doors, ABSA,
Rekeningnommer: 917 217 4758
Gebruik asseblief jou selfoon nommer as verwysing.

“Die Medalje” is die wete dat jy dit vir hulle gedoen het. Deel jou fotos aanlyn en nooi ander uit om ook die inisiatief te ondersteun. Inskrywingsgelde sal aangewend word vir Bybels en Bybelverspreiding.

 

Indien jy meer inligting verlang, stuur gerus ‘n epos aan [email protected]  of WhatsApp ons op 084 553 2335. Jy is ook welkom om ons Biblegivers4THEM webblad te besoek deur hier te klik >>

Besonderhede

Start:
17th April 2021
End:
26th April 2021
Geleenthede Kategorie:
Back To Top
Soek