Skip to content

Dankie dat jy hoop en genesing bring aan gesinne soos Wasihun s’n!

Al wat Wasihun kon doen was toekyk hoe sy pa voor sy oë vermoor word – terwyl ʼn woedende bende hom geslaan en gesteek het, bloot omdat hy ʼn Christen is.

Hy en sy ma en susters was gelukkig dat hulle niks oorgekom het nie, maar hulle was wel getraumatiseerd en alleen.

Maar te dankie aan jou, vind Wasihun blywende hoop en genesing.

Jou ondersteuning het vir Wasihun ʼn geleentheid gegee om te sê, “Ons fokus nou op God. My hoop is op God gebou.”

Dankie dat jy buitengewone hoop en genesing voorsien aan gesinne soos Wasihun s’n, regoor die wêreld in plekke waar geloof die meeste kos.

En dankie dat jy belê waar jy kan, om aan meer van ons vervolgde broers en suster die kans te gee om God se genesende ontferming te ervaar.

“Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.” (Mattheüs 5:10)

Geskenke word aangewend waar dit die meeste benodig word regoor die wêreld – dankie!

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top
Soek