Skip to content

God se Smokkelaar

R130.00R190.00

“Here, in my bagasie het ek Bybels wat ek na U kinders anderkant hierdie grens wil neem. Toe U op
aarde was, het U blinde oë siende gemaak. Ek bid U, maak nou siende oë blind. Moenie dat die
wagte daardie dinge sien wat U nie wil hê hulle moet sien nie.”

SKU: 978-0-340-96492-7 Kategorieë: ,

Beskrywing

“Here, in my bagasie het ek Bybels wat ek na U kinders anderkant hierdie grens wil neem. Toe U op aarde was, het U blinde oë siende gemaak. Ek bid U, maak nou siende oë blind. Moenie dat die wagte daardie dinge sien wat U nie wil hê hulle moet sien nie.”

Broer Andrew het die gebed in 1957 gebid en die wagte het sy motor, wat volgestop was van die
Bybels, deur die Joego-Slawiese grens laat gaan. Dit was ook die begin van ʼn sending om Christene te
bereik wat weens hul geloof vervolg word. Elke besoek aan die vervolgde Kerk sou gevaar inhou,
elke rit was vol ontbering en wonderwerke.

“Ek het met groot belangstelling elke woord in God se Smokkelaar gelees. Ek was met min boeke die
afgelope jare so ingenome as met hierdie een. Dit is waarlik ʼn grootse verhaal.”
–Dr. Oswald J. Smith

Additionele Informasie

Weight 0.240 kg
Back To Top
Soek