12:26 Armband
R10.00 – R90.00
“As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly…” – 1 Korintiërs 12:26 (Nuwe Vertaling)
Beskrywing
“As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly…” – 1 Korintiërs 12:26 (Nuwe Vertaling)
Die 12:26-armband, is ʼn Geopende Deure inisiatief om jou aan te moedig en te herinner om vir die vervolgde Kerk wêreldwyd te bid. Stel jou alarm vir 12:26 elke middag en neem een minuut om 1 Korintiërs 12:26 te onthou en vir ons broers en suster te bid in dié dele van die wêreld waar geloof die meeste kos.
Koop 1 armband vir R10
Koop 5 armbande vir R45
Koop 10 armbande vir R90
Additionele Informasie
Weight | N/A |
---|---|
Hoeveelheid | 1 Vir R10, 5 Vir R45, 10 Vir R90 |
Colour | Donker Pienk, Groen |