Skip to content

Dit word al moeiliker om te verseker dat ons briewe jou, ons vennoot, deur die nasionale posdiens bereik. Daarom gaan ons na digitaal oorskakel om te verseker dat jy niks mis nie.

  1. Stuur ‘n sms 34699 met jou naam, lidnommer, selnommer en persoonlike epos adres, 
  2. Bel ons op 011 888 9341 om jou profiel op te dateer of;  
  3. Voltooi die onderstaande vorm. 

*Jou lidnommer verskyn op die agterkant van jou dekbrief : JOU VERWYSINGSNOMMER XXXXXX/CL23Q2

Back To Top
Soek