Skip to content

Jou Geskenk van Hoop kan verligting bring vir slagoffers van gewelddadige vervolging deur sosiale ontwikkelingsinisiatiewe om gemeenskappe wat kwesbaar is vir vervolging, toe te rus met vervolgingsvoorbereidheid-opleiding om hulle te midde van vervolging te versterk en noodleniging te verskaf waar nodig.

  • R250 kan help om projekte te dryf wat Christen-gemeenskappe in landelike gebiede teen geweld beskerm.
  • R640 kan een kerkleier toerus om gelowiges te leer en te lei om sterk te staan teen vervolging.
  • R1 500 kan vyf Noord-Koreaanse gelowiges aan die lewe hou met dringende hulp.

**Vrywaring: Elke geskenk in hierdie kalender verteenwoordig ʼn bydrae tot ʼn spesifieke bedieningsarea. Die geskenkbedrae is voorbeelde van projekte binne die groter pakket, en jou spesifieke geskenk sal aan hierdie pakket (bedieningsarea, streek) gaan. Indien enige pakket ten volle befonds is, sal ons jou geskenk aanwend waar die nood die grootste is. Verteenwoordigende foto is gebruik vir sekuriteitsredes.

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik

Back To Top