skip to Main Content

Gee ʼn ‘Geskenk van Hoop’ hierdie Kersfees!

Jy het onlangs ons Geskenke van Hoop-Katalogus ontvang wat vir jou 12 unieke geleenthede bied om ons vervolgde broers en susters te dien en te versterk.

Watter beter manier is daar om hulp en hoop aan ons vervolgde broers en susters hierdie Kersseisoen te gee, as om hulle te seën met ʼn geskenk uit ons Geskenke van Hoop-Katalogus.

Of jy vir ʼn kleinding hul heel eerste Bybel gee, of ʼn boer help om ʼn inkomste vir sy familie te voorsien, jou Geskenk van Hoop sal in gelowiges se spesifieke en dringende behoeftes voldoen. Dankie dus dat jy ons broers en susters help om sterk te staan met jou Geskenk van Hoop hierdie Kersfees!

Back To Top
Soek