Dankie vir jou ondersteuning en bereidwilligheid om vir ons geloofsfamile te bid.
Soos vervolging toeneem, het ons vervolgde familie ons gebede nou meer as ooit nodig.
Voltooi die vorm hieronder om jou gratis 2025 Wêreldwaarnemingslys gebedskaart en top 50 gebedspunte af te laai.