Skip to content

Talle geheime gelowiges ervaar intense swaarkry, isolasie en die ergste vervolging denkbaar gedurende hierdie tyd.

Sluit van 24 April tot 23 Mei by ons aan vir 30 dae van gebed vir die Moslem-wêreld, om saam te bid vir ons vervolgde familie en dat baie ander Christus sal vind.

Voltooi die vorm hieronder om jou GRATIS Gebedskalender oor Ramadan af te laai

Back To Top
Soek