skip to Main Content

Terreur in Kaboel

R190.00

“Hannelie se aangrypende verhaal is eerlik en inspirerend…” Adriana Faling

Geroepe om te gaan werk in Afganistan trek die Groenewalds in 2003 uit Pretoria Kaboel toe. Elf jaar later word Werner, Jean-Pierre en Rodé in ʼn wrede terreuraanval vermoor. Hannelie bly alleen agter. Hoe gebeur so iets met mense wat in gehoorsaamheid geleef het, oortuig van God se beskerming? Waar is die Here nou?

SKU: 978-0-7963-2046-9 Kategorie:

Beskrywing

“Ons sterf net eenmaal, dit kan net sowel vir Jesus wees.”

Geroepe om te gaan werk in Afganistan trek die Groenewalds in 2003 uit Pretoria Kaboel toe. Elf jaar later word Werner, Jean-Pierre en Rodé in ʼn wrede terreuraanval vermoor. Hannelie bly alleen agter. Hoe gebeur so iets met mense wat in gehoorsaamheid geleef het, oortuig van God se beskerming? Waar is die Here nou?

Hannelie Groenewald se openhartige verhaal is ʼn merkwaardige getuienis van ʼn lewe in geloof, van God se liefde, genade en die krag van vergifnis. Sy wys dat enigeen kán opstaan uit die as.

“Hannelie se aangrypende verhaal is eerlik en inspirerend…” Adriana Faling

Additionele Informasie

Weight 0.348 kg

Resensies

Daar is nog geen resensies beskikbaar nie.

Wees die eerste om ʼn oorsig van “Terreur in Kaboel” te gee

Jou eposadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word gemerk met *

Back To Top
×Close search
Soek