Skip to content

ʼn Irannese gevangene sê dankie

Verskeie pastore van huiskerke eindig agter tralies in Iran – en word daarvan beskuldig dat hulle vyande van die staat is. Deur jou gebede en ondersteuning, bring jy aan hulle vertroosting en krag.

Saman* (in foto) is onlangs vrygelaat en soek tans heenkome in een van die buurlande, waar hy Geopende Deure se opleiding vir traumasorg bygewoon het, te danke aan vriende soos jy.

Saman sê:

“Die opleiding het my langtermyn verkwikking gebied. Ek is bemoedig dat julle ons besoek, dat my storie gedeel word, en dat mense vir my bid. Julle kan nie julself voortstel hoe baie dit beteken om te weet dat ek nie is alleen nie.”

Hy vra ook dat jy sal bid vir die Here se leiding met die oog op die toekoms:

“Ek praat nog met God oor my toekoms. Dit is in Sy hande. Ek sal verkies om terug te keer na Iran en om die Here daar te dien. Maar daar is ʼn tronkvonnis wat op my wag. Ek sal bereid wees om dit te doen, maar ek weet dit sal my ma vernietig… dit is ʼn moeilike besluit.”

Enige geskenk waartoe jy gelei voel om vandag te gee sal vertroosting bring aan gelowiges soos Saman, wat ly in die naam van Christus.

Dankie vir jou ruimhartigheid!

“Want soos die lyde van Christus oorvloedig is in ons, so is ons troos ook oorvloedig deur Christus.” (2 Korintiërs 1:5)

Geskenke word aangewend waar dit die meeste benodig word regoor die wêreld – dankie

*Naam verander vir sekuriteitsredes.

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik
  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top
Soek