Skip to content

Moryom lees graag die Bybel en sing liedjies vir Jesus. Ondanks haar jong ouderdom van nege is sy ʼn voorbeeld van vergifnis en krag in die aangesig van haat, afknouery en teistering.

Jy kan hierdie Kersfees vir haar en kinders soos sy vreugdevolle verligting bring.

  • Elke R400 kan aan 10 kinders elk ʼn Bybel gee om hul geloof te help koester.
  • Elke R1 200 kan ʼn kwesbare jong Christen na ʼn kinderkamp stuur, hulle help om God se Woord beter te verstaan, in geloof te groei en ondersteuning en vriendskap by ander jong Christene te vind.
  • Elke R1 420 kan ʼn maand se skuiling en beskerming bied aan ʼn kind wat kwesbaar is weens hul ouers se geloof en vervolging.

Gee vandag.

Back To Top
Soek