Skip to content

Wys aan gelowiges in die grootste gevaar dat hulle NOOIT ALLEEN is nie.

Jou broer Paul, het 10 lang jare in ʼn wreedaardige Eritrese tronk deurgebring – bloot omdat hy ʼn volgeling van Jesus is.

Gedurende sy gevangenskap het wagte Paul aanhoudend onder druk geplaas om sy geloof te versaak. “Ons sal jou vrylaat as jy net instem om hierdie vorm te onderteken,” het hulle getart. “Hoekom soveel jare mors?”

Dis alles ter wille van my geloof,” het Paul vir hulle gesê.

Jou geskenk vandag is van noodsaaklik om ʼn R10,872,000-doelwit hierdie somer te help bereik, om hoop en praktiese ondersteuning te bied aan gelowiges soos Paul – deur die Nooit Alleen 2019-2020 Veldtog.

Jou reaksie maak saak – want jy sal help om hierdie gelowiges wat swaarkry te vul met hoop, krag en volharding, self in die donkerste tye.  

Paul se woorde wys watse impak jy vandag kan maak deur jou ondersteuning:

“Julle het my ondersteun terwyl ek in die tronk was, selfs al is julle nie my bloedfamilie nie… die manier waarop julle my ondersteun het is ongelooflik. Ek het die hand van die Here deur julle gesien. Die Here vertroos my en gee my hoop.”

Dankie dat jy ruimhartig bydra om jou familie in Christus te laat weet dat hulle nooit alleen is nie.

Back To Top
Soek