Skip to content

'Wêreldwye Somersaanslag' finale maand: Jou ondersteuning is noodsaaklik!

Februarie is die laaste maand van ons Wêreldwye Somersaanslag-veldtog om ʼn R11,742,442-doelwit te bereik en in die dringende behoeftes van ons vervolgde broers en suster, wat op die frontlinies vir die naam van Christus ly, te voorsien. Jou ondersteuning in hierdie finale maand is noodsaaklik om gelowiges te help aanspoor om sterk te bly staan te midde van toenemende vervolging vir hul geloof.

As jy nog nie gegee het nie, of as jy ʼn addisionele geskenk wil gee, voltooi die vorm hieronder of skakel ons op 011 888 9341.

Dankie vir jou deernis, gebede en ruimhartigheid om ons te help om die vervolgde Kerk te dien!

Back To Top
Soek