Skip to content

Regoor die wêreld ervaar Christene soos dié elke dag verwerping, vervolging en selfs dood weens hul geloof in Jesus Christus. Dis waarom ons so dankbaar is dat jy genoeg omgee om te bid en dat jy deernis het met ons vervolgde broers en susters regoor die wêreld.

Om jou te help wanneer jy bid, het ons die Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys saamgestel, ʼn lys wat die Top 50 lande regoor die wêreld aandui waar dit die meeste kos om ʼn volgeling van Christus te wees.

Ons is dankbaar en geëerd om saam met jou te staan in die ondersteuning van vervolgde gelowiges wêreldwyd!

  • Hidden
  • Jy sal na PayFast se webwerf verwys word om ʼn maklike en veilige donasie aan Geopende Deure te maak wanneer jy die “Skenk Nou”-knoppie klik

Back To Top
Soek