Skip to content

As spreker sal jy die stem wees om ander te inspireer om te reageer en saam met die mees vervolgdes van ons geloof te staan. Jy sal help om die boodskap van die  vervolgde Kerk in jou area te versprei deur ʼn stem te wees vir ons familie in geloof, wat nie namens hulself kan praat nie. Voltooi asb. die onderstaande vorm om aansoek te doen

Back To Top
Soek