Skip to content

Soos jy seker weet, stuur ons elke maand ons Frontlinie Geloof-nuusbrief gratis uit aan duisende vriende regoor Suider-Afrika. Ons doel is om vriende soos jy te help verstaan hoe om vir ons vervolgde broers en susters, regoor die wêreld, te bid en hul te ondersteun.

Help ons om goeie rentmeesters te wees deur die onderstaande vorm te voltooi en aan te dui of jy steeds jou gratis intekening wil ontvang.

Dankie vir jou hulp in hierdie opsig. En dankie vir jou ondersteuning en besorgdheid vir diegene wat God se Koninkryk uitbou waar geloof die meeste kos!

  • Hidden
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Back To Top
Soek